• Login
  • Search Icon

Uitspraak beveilig boere se waterregte

22 Aug 2011
Agri SA het vandeesweek ’n belangrike sege teen die regering behaal oor eensydige beperkings wat op boere se regte geplaas is. Di? keer gaan dit oor waterregte, nadat die hof reeds ten gunste van Agri SA beslis het in ’n saak wat oor die oordrag van boere se mineraleregte gaan. Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Vrydag beslis dat die departement van waterwese fouteer deur die regstel van rasse- en geslagsdiskriminasie as oorheers?ende faktor in die toekenning van waterregte te gebruik, terwyl tien ander faktore ook in ag geneem moet word.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Uitspraak-beveilig-boere-se-waterregte-20110819