• Login
  • Search Icon

Tweede plaas vir SA boere in Kongo

06 Apr 2011
Die behoefte om boerderye na die Kongo uit te brei is s? groot dat n?g grond geïdentifiseer moet word, aldus Agri Kongo. Mnr. Andre Botha, voorsitter, sê ’n afvaardiging sal binne die volgende twee weke na di? land vertrek om ’n tweede plaas daar te gaan identifiseer en af te baken. “Die vraag groei vinnig, s? vinnig dat die eerste plaas klaar verdeel is”, vertel Botha. Vir die eerste plaas is 80 000 ha grond geïdentifiseer wat onder boere verdeel word sodat hulle in ’n groep saam kan boer. Die minister van landbou in di? land het 13 plase volgens ’n ooreenkoms aan Suid-Afrikaanse boere oorhandig.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/tweede-plaas-vir-sa-boere-kongo