• Login
  • Search Icon

Trekkerverkope vaar goed in Junie

06 Jul 2011
Trekkerverkope vir Junie vanjaar was 66% ho?r as in Mei vanjaar, terwyl stroperverkope in die ooreenstemmende tyd met 31% gestyg het. Luidens ’n verklaring sê die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (SAAMA) 625 trekkers is verlede maand verkoop, terwyl 377 eenhede in Mei vanjaar van die hand gesit is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/trekkerverkope-vaar-goed-junie