• Login
  • Search Icon

Trekkerverkope groei sterk

07 Sep 2011
Trekkerverkope vir Augustus vanjaar het op 642 eenhede te staan gekom - byna 37% ho?r as die 470 eenhede wat in Augustus verlede jaar verkoop is. Luidens ’n verklaring sê die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (SAAMA) di? syfer beteken dat trekkerverkope byna 35% ho?r is tot Augustus vanjaar as verkope vir die eerste agt maande van verlede jaar.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/trekkerverkope-groei-sterk