• Login
  • Search Icon

Tranformasie: Boere kan invloed hê

23 Aug 2011
Boere durf nie net toeskouers by transformasie wees nie maar moet self besluit wat hulle wil bereik en dan saam en doelgerig in daardie rigting werk. Di? boodskap is vanuit verskeie oorde aan boere op Agri Delmas se jaarvergadering oorgedra. Mnr. Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri, sê die Regering is ook maar baie onseker oor die pad vorentoe. Die staat beraam planne vanuit sy eie beperkte denkraamwerk en met sy eie beperkte kennis. Boere en landboumaatskappye wat doelgerig werk, kan hul invloed laat geld.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/tranformasie-boere-kan-invloed-h