• Login
  • Search Icon

Takel agterstand met watterregte - DA

24 Aug 2011
Die oordrag van waterregte moet bespoedig word na aanleiding van die jongste hofbevinding oor watergebruiksregte, sê die Demokratiese Alliansie (DA). Luidens ’n verklaring verwelkom die party die hofbevinding waarvolgens boere toegelaat moet word om waterregte van een besproeiingsaanleg na ’n ander oor te dra. “Ek sal vandag (Dinsdag, 23 Augustus) aan die Minister van Waterwese en Omgewingsake, me. Edna Molewa, skryf om aan te beveel dat sy alle oordragte van waterregte ingevolge di? bevinding bespoedig,” aldus mnr. Lourie Bosman, die DA se verteenwoordiger vir landbou.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/takel-agterstand-met-watterregte-da