• Login
  • Search Icon

Swak VS-paaie sny dorpe af van res van land

04 Aug 2011
Dorpe in die Vrystaat is besig om afgesny te word van die res van die land weens die skokkende en swak toestand van paaie hier. Volksblad word oorval met briewe en oproepe van inwoners met nagmerrie-verhale wat weens die paaie met hul hande in hul hare sit. Luidens die jongste verslag wat deur die Automobiel-Assosiasie (AA) uitgereik is, het die toestand van geteerde paaie van 1988 tot 2008 van 64% tot 46% gedaal.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Swak-VS-paaie-sny-dorpe-af-van-res-van-land-20110802