• Login
  • Search Icon

Swak paaie ruk boere se sak

24 May 2012
Swak paaie wat onder meer vibrasies veroorsaak wanneer veral vars produkte vervoer word, lei tot miljoene rande se skade vir boere, aldus ’n verslag. Luidens ’n berig in die Volksblad word veral die vars produkte bedrywe deur dié neiging geraak. ’n Verslag wat deur die WNNR, Imperial Logistics en die Universiteit Stellenbosch saamgestel is, dui aan dat dié vibrasies die graanbedryf jaarliks sowat R2,5 miljoen laat inboet.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/swak-paaie-ruk-boere-se-sak