• Login
  • Search Icon

Swak infrastruktuur bedreig landbou

24 Oct 2011
Landbou- en landelike infrastruktuur gaan s? vinnig agteruit dat die land op die rand van ’n nasionale krisis staan. Dit raak die koste om sake te doen s? ernstig dat dit winsgewendheid en mededingendheid in die gedrang bring. Mnr. Thinus Ferreira, Agri SA se raadgewer oor infrastruktuur, het op die kongres gewaarsku dat infrastruktuur ’n deurslaggewende rol speel in die ekonomiese en maatskaplike ontwikkeling van die land as ’n geheel.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/swak-infrastruktuur-bedreig-landbou