• Login
  • Search Icon

Supermarkte se oorheersing ongewens

30 Aug 2011
Die mag van die vier groot supermarkgroepe in Suid- Afrika is so groot dat dit ’n totale versperring is vir toetrede tot die waardeketting. S? reken mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur, op die Vrystaatse Melkprodusente- organisasie (MPO) se kongres in Bloemfontein gesê. Hy het na die MPO se vroe?re klag hieroor ’n paar jaar gelede by die Mededingingskommissie verwys.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/supermarkte-se-oorheersing-ongewens