• Login
  • Search Icon

Streng arbeidsbeleid dalk verslap

19 Aug 2011
Regeringsuitsprake dat Suid- Afrika se streng arbeidsmaatre?ls dalk verslap gaan word, is deur die georganiseerde landbou verwelkom. Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het op die nasionale interne ouditkonferensie gesê beleid oor arbeid moet aandag kry om meer werksgeleenthede te skep. Hy het gesê die koste van jong, ongeskoolde arbeid moet daal en dat opleiding meer aandag moet geniet.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/streng-arbeidsbeleid-dalk-verslap