• Login
  • Search Icon

Sprinkane nie behoorlik gespuit

08 Nov 2011
Spinkaanplae wat tans voorkom, kan later ’n probleem word omdat hulle nie behoorlik gespuit word nie, aldus Agri SA. Mnr. Hoffie Joubert, die organisasie se verteenwoordiger vir migrerende plae, sê: “As daar nie vinnig drasties opgetree word nie, gaan die boere in die Vrystaat probleme hê in Desember.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sprinkane-nie-behoorlik-gespuit