• Login
  • Search Icon

Spense nog lank nie vol

16 Jan 2012
Bloemfontein – Spense gaan waarskynlik lank leeg bly met ho? voedselinflasiesyfers wat nog ses tot agt maande behoort te duur, sê Christo Joubert, senior navorser van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR). Intussen het laat re?n aanplantings vertraag en boere het nie al die mielies geplant wat hulle beplan het nie. ’n Verwagte mielietekort kan mielieverwante produkte se pryse n?g skerper laat styg.

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Spense-nog-lank-nie-vol-20120116