• Login
  • Search Icon

Sondetaks gaan hard slaan

23 Feb 2012
Die styging in sogenaamde sondebelasting, veral die 10% styging op bier, kan die landboubedryf hard slaan, meen kenners. Tydens Absa Agribesigheid se begrotingsbespreking het mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder, opgemerk: “Van julle se antwoord is dat dit nie saak maak hoeveel di? belasting is nie, julle sal net minder vleis koop. Maar dit is ook sleg vir die landbou.” Janovsky was een van die sprekers by die groep se jaarlikse begrotingsbespreking wat in Johannesburg aangebied is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sondetaks-gaan-hard-slaan