• Login
  • Search Icon

Sensus 2011: Baie boere nie getel nie

02 Nov 2011
Net soos verskeie Suid-Afrikaners aangedui het dat hulle nie getel is nie, is verskeie boere ook nie getel nie, sê ‘n sensusbeampte. Mnr. Fanie Roos, ‘n inligtingsbeampte vir die landbou vir Sensus 2011, sê in samewerking met Agri SA word ‘n opname gedoen om vas te stel hoeveel boere nie getel is nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sensus-2011-baie-boere-nie-getel-nie