• Login
  • Search Icon

Sanco kap Jeugliga oor grond-beleid

28 Jun 2011
Die ANC se Jeugliga is Vrydag sterk deur die nasionale Civics-organisasie Sanco gekritiseer oor sy uitsprake rakende grond. Sanco het gewaarsku die Jeugliga se stellings oor grond-verdeling kan tot “anargie en wanorde” lei. Dit volg nadat mnr. Julius Malema, die Jeugliga se president, in die afgelope naweek volgens berigte gesê het ANC-leiers moet die jeugliga se oplossing oor die grondkwessie volg - wat grondbesetting insluit - of gereed maak om uitgeskop te word.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Sanco-kap-Jeugliga-oor-grond-beleid-20110624