• Login
  • Search Icon

Saadreuse appelleer teen besluit

10 Nov 2011
Pioneer en Pannar het geappelleer teen ’n besluit van die Mededingingstribunaal dat Pioneer nie ’n meerderheidsaandeel in Pannar mag bekom nie. Terwyl Suid-Afrikaanse owerhede di? saketransaksie te?staan, is dit reeds in Kenia, Malawi?, Namibi?, Swaziland, Tanzani? en Zambi? goedgekeur. Geen amptelike rede is na afloop van die drie weke lange hofsitting vir die tribunaal se afkeuring verskaf nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/saadreuse-appelleer-teen-besluit