• Login
  • Search Icon

SA produseer genoeg voedsel

28 Jun 2011
Suid-Afrikaanse boere het die afgelope tien jaar meer as genoeg kos vir die land se burgers geproduseer. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se direktoraat vir internasionale handel het in die vierde internasionale handelsverslag bekend gemaak dat Suid-Afrika ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte was. Mnr. Johannes M?ller, voorsitter van Agri SA, sê as daar beter voorligtingsdienste beskikbaar was en grondhervorming beter gehanteer is, sou di? goeie nuus selfs beter gewees het. “Suid-Afrika was nog al die jare ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sa-produseer-genoeg-voedsel