• Login
  • Search Icon

Rooivinke maai onder koring

09 Nov 2011
Rooivinke rig groot skade aan in koringlande in die Bultfontein-omgewing, met strooptyd wat om die draai is. Mnr. Herman Meiring, Vrystaat Landbou se streekverteenwoodiger, sê 16 boere word geraak, en dit is ‘n ernstige probleem.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/rooivinke-maai-onder-koring