• Login
  • Search Icon

Rentekoerse hou nie voedselpryse in bedwang

07 Mar 2011
Terwyl regerings wêreldwyd ’n verskeidenheid instrumente inspan om die impak van huidige en komende stygings in voedselpryse te bekamp, kan Suid-Afrikaanse verbruikers ook die impak daarvan op hul sak verlig deur hul bestedingspatrone te verander. Dit is ’n feit onder ingeligtes dat kleinhandelaars gewoonlik in die laaste week van ’n maand van hul voedselprodukte teen afslagpryse verkoop.

http://www.sake24.com/Ekonomie/Rentekoerse-hou-nie-voedselpryse-in-bedwang-20110305