• Login
  • Search Icon

Plaaswerkers en parlementskomitees praat hard

22 Mar 2011
Plaaswerkers en die organisasies wat hulle vir die regte van di? groepering beywer, het Woensdag by die parlement gesê die land se grond behoort aan h?lle. Die werkers is ook nie ten gunste van billikheidskemas of aandele in plase nie, maar eis eerder 70% of selfs 100% van Suid-Afrika se grond. ’n DA-parlementslid het hulle egter meer koelkop laat praat. Mev. Annette Steyn het die organisasies gevra of sy en ander soos sy moet vort.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Plaaswerkers-en-parlementskomitees-praat-hard-20110319