• Login
  • Search Icon

Plaasmoorde nie hoofsaaklik oor wraak, sê kenner

28 Mar 2011
Seksuele verhoudings oor kleurgrense heen, onwettige transaksies waarby boere betrokke is en arbeidsgeskille is soms die redes vir plaasmoorde. Nogtans is wraak in die meeste gevalle nie die motief vir aanvalle op boere nie, sê mnr. Hennie Gerber, intelligensiehoof van Vrystaat Landbou (VL). Gerber voeg by die meeste moorde word gepleeg in die konteks van gewapende rooftogte deur plaaswerkers en stukwerkers.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Plaasmoorde-nie-hoofsaaklik-oor-wraak-se-kenner-20110325