• Login
  • Search Icon

Pioneer en Pannar nou vennote

29 May 2012
‘n Vennootskap tussen Pioneer Hi-Bred (verbonde aan DuPont Business) en Pannar Saad is deur die Mededingingsappèlhof goedgekeur. Luidens ‘n verklaring sal dié vennootskap Pioneer Hi-Bred ‘n meerderheidsaandeel in Pannar Saad gee. Met dié beslissing het dié hof ‘n vroeëre besluit deur die Mededinginstribunaal omgekeer. Die goedkeuring is wel onderhewig aan sekere voorwaardes waaraan die ondernemings moet voldoen.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/pioneer-en-pannar-nou-vennote