• Login
  • Search Icon

Pasop! Erge storms op pad

13 Jan 2012
Die Nasionale Weerdiens het waarskuwings oor erge storms in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap uitgereik, sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Luidens ’n verklaring word di? storms vir Donderdag 12 Januarie 2012, en moontlik later, in die noordoostelike dele van die Oos-Kaap, in die verre oostelike dele van die Vrystaat asook in die westelike dele van KwaZulu-Natal voorspel.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/pasop-erge-storms-op-pad