• Login
  • Search Icon

Olieprys styg dalk weens onluste

15 Feb 2012
Onluste in Iran en Siri? kan oliepryse opjaag, hoewel ‘n 1c daling in die dieselprys in Maart 2012 verwag word, sê mnr. Tony Twine, senior ekonoom by die Econometrix-groep. Twine sê soos wat sake tans staan kan die dieselprys volgende maand met 1c per liter daal, terwyl die petrolprys met 15c per liter kan styg.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/olieprys-styg-dalk-weens-onluste