• Login
  • Search Icon

Nuwe webwerf vir landbou-inligting

30 Jun 2008
Agri Wiki het 'n gaping gesien in die landbou-inligting sektor en besluit om die leemte te vul. 'n Webwerf is geskep om 'n "wiki" databasis te stig om inligting te versamel oor die landbou-sektor as 'n geheel. Hiermee word die publiek en die landbou-gemeenskap hartlik uitgenooi om deel te neem deur om artikels of enige inligting rakende die landbou bedryf op die webwerf te deel. Met hierdie webwerf beoog die vennote om die inligting in die landbou bedryf meer toeganklik te maak vir almal. Die webwerf, www.agriwiki.co.za, sal in werking tree vanaf 1 Julie 2008. Vir verdere navrae kontak die vennote: Sarel Wessels swessels@agriwiki.co.za MJ van Wyk mjvanwyk@agriwiki.co.za

http://www.news24.com/News24/Africa/News/0,,2-11-1447_2327746,00.html