• Login
  • Search Icon

Nuwe spreekbuis kom vir landbou

23 Nov 2011
’n Vinnige geboorte. D?t is landboukenners se mening oor ’n besluit om ’n verenigde spreekbuis vir die landbousektor te stig. Leiers van oor die hele spektrum van landbou-organisasies het in Pretoria in beginsel ooreengekom om ’n nasionale forum te stig wat voortaan oor kwessies van deurslaggewende belang vir die landbousektor met belanghebbendes, waaronder die Regering, sal onderhandel.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/nuwe-spreekbuis-kom-vir-landbou