• Login
  • Search Icon

Moorde op plase word in boek verhaal

25 Aug 2011
Die gevolg van plaasaanvalle is dat daar oral in Suid-Afrika treurgrond is. Daar is families wat treur, gemeenskappe wat treur, plaaswerkers wat treur en grond wat treur, het dr. Dirk Hermann, adjunkhoof van Solidariteit, gister in Pretoria gesê op die bekendstelling van die boek Treurgrond, 20 jaar van plaasaanvalle in Suid-Afrika. Hermann het die boek geskryf in samewerking met genl.maj. Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA en ’n eertydse bevelvoerende generaal van die kommandement Westelike Provinsie in Kaapstad.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Moorde-op-plase-word-in-boek-verhaal-20110824