• Login
  • Search Icon

Ministers maak plan oor kospryse

24 Jun 2011
Die landbouministers van die G20-lande het gister ooreengekom op maatre?ls om ho? voedselpryse te takel. Di? ooreenkoms het verdelende besonderhede vermy en die weg gebaan vir groter internasionale samewerking oor sensitiewe landboukwessies. Die aksieplan om landbouproduksie, deursigtigheid in die voedselmark en beleids?ko?rdinering te verhoog, het baie van Frankryk se ambisieuse voorstelle weerspie?l. Sy versoek dat die plan kwaai ingryping teen spekulante bevat, is egter nie ingesluit nie.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Ministers-maak-plan-oor-kospryse-20110624