• Login
  • Search Icon

Mielieprys op ’n galop

16 Jan 2012
Die mielieprys sit steeds die bullopie voort wat begin het nadat droogte die afgelope Amerikaanse oes ’n strawwe knou toegedien het. Dit het die wêreldmielievoorraad tot ’n laagtepunt die afgelope 15 jaar laat val. Naelbytery oor die laat aanvang van Suid-Afrika se somerre?n (op sommige plekke eers kort voor Kersfees) het die plaaslike mieliemark in die laaste weke van verlede jaar ekstra woema gegee.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mielieprys-op-n-galop