• Login
  • Search Icon

Mielie-differensiaal onder die loep

21 Apr 2011
Die aanpassing vir die mielie-vervoerdifferensiaal, wat verlede week bekend gemaak is, is tans onder die loep en ’n aankondiging oor moontlike veranderings behoort voor die einde van die week gemaak te word, sê mnr. Chris Sturgess, hoof van die Johannesburgse Effektebeurs (JSE). Dit volg nadat Graan SA en die JSE Vrydag (15 April) vergader het om die verhoging van die differensiaal en die groot ontevredenheid daar rondom te bespreek.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mielie-differensiaal-onder-die-loep