• Login
  • Search Icon

Mentors gesoek vir ‘flop’-plase

18 Jul 2011
Nuwe lewe moet dringend in onproduktiewe plase wat sedert 1994 deur die program vir herkapitalisering en ontwikkeling bekom is, ingeblaas word. S? sê die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming. Die program vereis nou dat grondhervormingsboere vennootskappe met ’n strategiese vennoot of ’n mentor aangaan met die oog op verhoogde produksie, bemarkingstrategie? en weldeurdagte sakeplanne.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/mentors-gesoek-vir-flop-plase