• Login
  • Search Icon

Melkbedryf in Oos-Kaap versterk

15 Jul 2011
Deurdringende re?n en melkpryse wat die afgelope maand geleidelik opwaarts aangepas is, het vooruitsigte in die Oos-Kaapse melkbedryf verbeter. Dit beteken egter nie dat dit ook “geld gere?n” het nie, sê mnr. Simon Matthews, voorsitter van die provinsie se Melkprodusenteorganisasie (MPO).

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/melkbedryf-oos-kaap-versterk