• Login
  • Search Icon

Meer navorsing in landbou bepleit

30 Sep 2011
Suid-Afrikaanse regeringsbeleid word te selde op deeglike wetenskaplike navorsing geskoei, het mnr. Ronald Ramabulana, voorsitter van die Landbou-ekonomievereniging van Suid-Afrika (Levsa), op di? vereniging se jaarlikse konferensie gesê. Di? geleentheid vind tans by die konferensiesentrum Diep-in-die-Berg in Pretoria plaas. “Die samelewing moet enige beleid wat nie op wetenskap gegrond is nie in twyfel trek,” sê Ramabulana. “Die vraag is egter d?t: Praat akademici en beleidmakers dieselfde taal?”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/meer-navorsing-landbou-bepleit