• Login
  • Search Icon

Landelike veiligheid kry aandag - Mthethwa

11 May 2011
Landelike veiligheid is terug op die Regering se voorranglys, maar die polisie het hulp van plattelandse gemeenskappe nodig, het mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, gister op ’n vergadering met boere van Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl gesê. Mthethwa, wat die vergadering op versoek van mnr. Beyers Truter van Beyerskloof toegespreek het en vrae van boere beantwoord het, het gesê daar is altyd mense in elke gemeenskap wat weet wie misdaad pleeg. Di? mense word gevra om na vore te kom. “Die polisie moet sy werk doen, maar die gemeenskap moet ook s? deel doen.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/landelike-veiligheid-kry-aandag-mthethwa