• Login
  • Search Icon

Landbou: Markposisie is belangrik

21 Oct 2011
Dit is belangrik vir die toekoms van die landbou in Suid-Afrika dat boere hier ’n sterker posisie in die buitelandse mark kry, het mnr. Henk Bleker, Nederlandse minister van landbou en buitelandse handel, gesê. Bleker het Suid-Afrika besoek om handels- en beleggingsbande in die landbou, vervoer en logistiek en water en tegnologie te versterk. Bleker sê dat nie net die kommersi?le boere beter toegang tot die Europese mark moet kry nie, maar ook die opkomende swart boer se handelsposisie moet versterk word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/landbou-markposisie-belangrik