• Login
  • Search Icon

Landbou sukkel met werkskepping

26 Oct 2011
Die Regering se planne om die landbousektor in een van sy grootskaalse werkskeppers te ontwikkel, blyk sover ongeslaag te wees. Die aansuiweringsbegroting van die Nasionale Tesourie vertel ’n duidelike verhaal van teikens vir werkskepping wat nie deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gehaal kon word nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/landbou-sukkel-met-werkskepping