• Login
  • Search Icon

Landbou-sake in visier by owerheid

12 Sep 2011
Astral Foods het sy regsverteenwoordigers opdrag gegee om ondersoek in te stel na enige vorm van onmededingende praktyke waarby een van sy sake-eenhede na bewering betrokke was. D?e stap volg nadat die Mededingingskommissie ’n aansoek om korporatiewe toegeeflikheid van ’n maatskappy in die pluimveebedryf ontvang het. Di? onderneming het inligting bekend gemaak oor onmededingende gedrag in die mark vir vars hoenders voor 2008.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Landbou-sake-in-visier-by-owerheid-20110911