• Login
  • Search Icon

Landbou lok eens skeptiese ondernemings

07 Mar 2011
Die belangstelling in landbou in Afrika kring uit na ondernemings wat voorheen glad nie in Afrika sou belê nie, sê mnr. Neil Crowder, mede-stigter van Chayton Africa, wat onlangs plase in Zambi? gekoop het. “Ons dink daar is verskeie redes vir di? tendens. Die hoofrede is omdat landbou risiko goed versprei.” Volgens Crowder wys landbou ?l meer ’n stabiele groei-tendens. “Dit word deur ’n verskeidenheid internasionale faktore gedryf, insluitende stygende inkomstevlakke en bevolkingsgetalle in ontluikende markte en al hoe minder landbougrond.”

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Landbou-lok-eens-skeptiese-ondernemings-20110307