• Login
  • Search Icon

Laer rente slegs op die genade van laer inflasie

21 Sep 2009
Die Reserwebank se monet?rebeleidskomitee (MBK) sal veral die inflasievooruitsigte op lang termyn in gedagte moet hou wanneer hy vanoggend in Pretoria begin vergader. Hoewel die meeste ekonome verwag dat die verbruikersprysinflasie vir Augustus, wat m?re bekend gemaak word, laer as Julie se 6,7% sal wees, maan hulle dat volgehoue laer inflasie nog nie ?n uitgemaakte saak is nie.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasaanvalle-neem-glo-met-40-toe-optrede-gevra-20110317