• Login
  • Search Icon

Laer dieselprys bring verligting

30 May 2011
N? agt maande van volgehoue stygings in die petrol- en dieselprys sal die petrolprys aanstaande week met 2 sent per liter daal, terwyl die prys van diesel met 38 sent per liter sal daal. Die prysverlagings is veroorsaak deur die prys van ru-olie wat die afgelope maand gedaal het. Die prys van petrol sal in Gauteng R10,23 per liter kos terwyl diegene langs die kus R9,93 per liter sal moet opdok. Diesel sal in Gauteng R9,26 kos en R9,06 langs die kus.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/laer-dieselprys-bring-verligting