• Login
  • Search Icon

Kragonderbrekings knou boere

29 Mar 2012
‘n Klagte is by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor gereelde kragonderbekings wat in en rondom Mookgophong (Naboomspruit) voorkom, sê AfriForum. Luidens ‘n verklaring weier die munisipaliteit se personeel glo om die dorp se krag oor naweke te herstel weens die munisipaliteit se streng beheer van oortydbetaling.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/kragonderbrekings-knou-boere