• Login
  • Search Icon

Kospryse styg meer as 100% in ’n dekade

06 Jun 2012
Die pryse van verskeie basiese voedselsoorte, soos brood, suiwel, tamaties en aartappels, het in die loop van 10 jaar met meer as 100% gestyg, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR).

http://www.fin24.com/Markets/Equities/Rand-remains-softer-after-MPC-decision-20120329