• Login
  • Search Icon

Kosinflasie in April in toom, volgens VN

12 May 2011
Die maandelikse voedselprys-indeks van die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) toon dat voedselpryse wêreldwyd in April sywaarts beweeg het n? agt maande se volgehoue stygings. Hoewel die indekssyfer in April op 232 byna dieselfde as Maart s’n was, is dit 36% ho?r as in April 2010. Die sywaartse beweging van voedselpryse is volgens die VLO toe te skryf aan die daling in suiker- en ryspryse terwyl die ander voedselkommoditeite op dieselfde ho? vlakke gebly het.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Kosinflasie-in-April-in-toom-volgens-VN-20110512