• Login
  • Search Icon

Kos in SA by kruispad - VN

12 Mar 2012
Voedselsisteme in China, Meksiko en Suid-Afrika is by “groot” kruispaaie met totale gemeenskappe wat agtergelaat word, sê die Verenigde Nasies. Mnr. Olivier de Schutter, ‘n spesiale ondersoekbeampte vir die reg tot voedsel, sê: “Tot soveel as 19 miljoen Meksikane en 12 miljoen Suid-Afrikaners het nie voedselsekerheid nie, en China se landelike bewoners is tot ses keer armer as sy stedelike bevolkings.”

http://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/bedryfsnuus/kos-sa-kruispad-vn