• Login
  • Search Icon

Koring-oes dalk kleiner as verwag

05 Jul 2011
Hierdie seisoen se koring-oes kan weens die weerstoestande en wisselende pryse kleiner wees as wat aanvanklik verwag is, aldus Graan SA. Mnr. Andries Theron, die organisasie se ondervoorsitter, sê aanplantings in die Swartland en omgewing “lyk baie mooi”, terwyl die Suid-Kaap se aanplantings – ten spyte van die baie re?n wat daar geval het – “verskriklik mooi is”. Hy sê hulle is nie bekommerd oor die feit dat aanplantings sowat drie weke later as normaalweg gedoen is nie, en hulle hoop op nog re?n in September vir ’n belowende oes.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/koring-oes-dalk-kleiner-verwag