• Login
  • Search Icon

Kommer oor duur hibried-saad

26 Sep 2011
Sowat 1,2 miljoen kleinboere kan bankrot speel as die Amerikaanse Pioneer Hi-Bred en die plaaslike Pannar saamsmelt, het dr. Maxwell Mudhara, landbou-ekonoom aan die Universiteit van Kwa?Zulu-Natal, gister getuig. Hy het as deskundige getuie opgetree vir die Afrika-sentrum vir bioveiligheid (ACB) wat die ?samesmelting voor die Mededing?ingstribunaal teenstaan.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Kommer-oor-duur-hibried-saad-20110919