• Login
  • Search Icon

Kollig op toevlugareas by BT-mielies

12 Mar 2012
n Ernstige waarskuwing is by Graan SA se kongres gerig dat mielieboere die korrekte toevlugareas moet aanplant om BT-tegnologie, wat stronkboorders beheer, te beskerm. Mnr. Bennie Bester, verkoopsbestuurder van Monsanto, het gesê geen navorsing om ’n opvolger vir die YieldGard 2-geen te vind, is tand aan die gang nie. “Boere moet alles moontlik doen om te verseker dat stronkboorders nie weerstand teen di? geen opbou nie. As dit nie gedoen word nie wag katastrofiese gevolge.”

uus/nuus-artikel/kollig-op-toevlugareas-bt-mielies