• Login
  • Search Icon

Klimaatsituasie 'lyk nie goed nie'

02 Sep 2011
Die wêreld se mikpunt om aardverwarming tot hoogstens 2?C te beperk, is ’n droom wat nie meer haalbaar is nie. “Ons sal moet realisties word daaroor,” sê prof. Roland Schulze, emeritusprofessor in hidrologie aan die Universiteit van Kwa- Zulu-Natal in Pietermaritzburg. Werklikheid Schulze het op die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se klimaatskonferensie in Pretoria gesê vandat daar in 2000 met scenario’s oor klimaatsveranderinge begin is, het die werklikheid van elke jaar telkens die slegste moontlike scenario oortref.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/klimaatsituasie-lyk-nie-goed-nie