• Login
  • Search Icon

Klimaatmikpunte kan landbou knou

06 Sep 2011
Suid-Afrika se mikpunte waartoe hy hom in 2009 by die Kopenhagen-klimaatsonderhandelings verbind het, was te hoog. Dit kan die landbou se mededingendheid verder benadeel, sê dr. John Purchase, uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer. Hy het op ’n nasionale konferensie oor klimaatsverandering in Pretoria gewaarsku dat die Regering se mikpunte te groot en te ambisieus is – veral in die afwesigheid van ’n internasionale ooreenkoms daaroor.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/klimaatmikpunte-kan-landbou-knou